Gap, Hautes-Alpes

Gap
Jean Marcellin-plein in Gap
Jean Marcellin-plein in Gap
Wapen van Gap
Wapen
Gap is in Frankryk
Gap
Gap
Koördinate: 44°33′34″N 6°04′43″O / 44.55944°N 6.07861°O / 44.55944; 6.07861
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Provence-Alpes-Côte d'Azur
Département Hautes-Alpes
ArrondissementGap
KantonGap-1, 2, 3 en 4
Regering
 • BurgemeesterRoger Didier
Oppervlak
 • Totaal110,43 km2 (42,64 vk. myl)
Hoogte
750 m (2 460 ft)
Bevolking
 • Totaal42 567
 • Digtheid390/km2 (1 000/vk. myl)
Poskode
05061/05000
Webwerfville-gap.fr

Gap (Frans: [ɡap]; Oksitaans: Gap) is 'n dorp in suidelike Frankryk, asook die hoofstad en grootste stad van die département Hautes-Alpes. Met 'n hoogte van 750 m bo seevlak is dit Frankryk se hoogsgeleë prefektuur.


Developed by StudentB